Die berge treur, hoofstuk 1

Hierdie verhaal deur die Franse skrywer Henri Troyat gaan oor die berggids Isaie Vaudagne wat deur sy jonger broer Marcellin aangesê word om saam met hom na die toneel van ‘n vliegongeluk in die Alpe te gaan om die dooie … Lees verder

Uitverkoping! Gratis boek deur Gustav Venter

(Hierdie aanbod is nou gesluit.)

U kan nou Gustav Venter se opspraakwekkende roman, Die amigdala van Alrina Smal, gratis aflaai, met komplimente van Praag en die skrywer.

Alrina Smal is ‘n liberale, welgestelde vrou wat in Northcliff, Johannesburg woon. As … Lees verder