Bob Hewitt voor vir verkragting

hewittDie voormalige tenniskampioen, Bob Hewitt, wat van verkragting beskuldig word, sal na verwagting vanoggend in die Boksburgse landdroshof verskyn.

Die 73-jarige Hewitt staan tereg op twee aanklagte van verkragting.

Een van die voorvalle het glo by Sun City in 1981 … Lees verder

Nadal wen Amerikaanse Ope

Rafi Nadal
Rafi, soos die Spanjaarde hom noem

Die Spanjaard, Rafael Nadal het ‘n skitterende jaar afgerond deur die wêreld se voorste tennisspeler, Novak Djokovic in die Amerikaanse Ope op die Arthur Ashe Stadion te klop.

Nadal het met 6-2 3-6 6-4 … Lees verder