Rommelstatus vir SA om van Zuma ontslae te raak

Maandag het Standard en Poor’s Suid-Afrika na rommelstatus afgegradeer. Hulle het die naweek ‘n noodvergadering gehou, vermoedelik om ‘n kernkragoorkeenkoms van miljarde rande met Rusland te keer.

Die stap het die rand teen al die grootste geldeenhede laat verswak. Standard … Lees verder

Moody’s en Fitch verskil oor Naspers-gradering

Moody’s het Naspers se kredietgradering op Baa3 gehou en sy vooruitsigte as “stabiel” beskryf.

Naspers besit Media24, wat 50% van die aandele in Namibia Media Holdings (NMH) besit. NMH is die moedermaatskappy van Republikein, Namibian Sun, Allgemeine­ Zeitung en Newsprint … Lees verder