Studente aan Georgia Universiteit kan nou hul eie punte kies

Studente aan Georgia University kan nou hul eie punte kies vir ‘n aanlyn studiekursus omdat “emosionele reaksies op stresvolle situasies diepgaande gevolge kan hê vir alle betrokkenes”.

Leerplanne vir twee van dr Richard Watson se besigheidskursusse, sal dus nie ‘n … Lees verder

Waarnemende SAL-hoof sê grade-fout is reggestel

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens se waarnemende uitvoerende hoof, Nico Bezuidenhout, het sy stilswye verbreek ná bewerings dat hy soos sekere swart aanstellings oor sy akademiese kwalifikasies gelieg het.

Die SAL het vroeër die week toegegee dat sy jaarverslae vir 2011 en … Lees verder

SA se kinders funksioneel ongeletterd

Teen die tyd dat baie Suid-Afrikaanse leerlinge Graad 4 bereik, is hulle funksioneel ongeletterd, hoofsaaklik omdat hulle nie in Graad 1, 2 en 3 leer lees nie, het City Press berig.

Wat nog meer skokkend is, is dat die meeste … Lees verder

SAUK-raadsvoorsitter versin glo ook kwalifikasies

Ellen Tshabalala, die voorsitter van die SAUK-raad, kan nie aan die portefeuljekomitee oor kommunikasie bewys lewer van haar sogenaamde kwalifikasies nie.

Die komitee sal glo aanbeveel dat president Jacob Zuma Tshabalala vir die duur van die ondersoek skors.

Tshabalala, wat … Lees verder