Grace Mugabe ‘steeds in SA’ ná aanranding op model

Grace Mugabe, eggenote van Robert Mugabe van Zimbabwe, bevind haar volgens bronne steeds in Suid-Afrika. Haar ligging word egter geheim gehou aangesien sy steeds deur die SA Polisie gesoek word om op ‘n klag van aanranding te verskyn. Sy sou … Lees verder

Mugabe draai teen sy oorlogsveterane

Die regime van Zimbabwe se president Robert Mugabe het Donderdag min respek getoon vir die sogenaamde bevryding se oorlogsveterane.

Die gevreesde anti-onluste-eenheid het genadeloos oorlogsveterane uitmekaargejaag wat in die hoofstad Harare saamgetrek het.

Hulle betoog teen beweerde aanvalle op hulle … Lees verder

Grace moet saam of Zim boikot EU-beraad

Die Zimbabwiese regering eis dat ‘n visum aan president Robert Mugabe se vrou, Grace, toegestaan word om na België te reis.

Zimbabwe dreig om aanstaande week se beraad in Brussel tussen die Europese Unie en die Afrika Unie te boikot … Lees verder

EU-hulp: Reisverbod op Mugabes sal ná hervormings verval

Die Europese Unie het November as teiken gestel om regstreekse finansiële hulp aan president Robert Mugabe se regering te hervat, na verlede jaar se verkiesing.

Die EU het in ‘n verklaring in Brussel gesê ‘n reis- en bateverbod sal steeds … Lees verder

Switserse Nestlé koop melk van Grace Mugabe

nestleembleemDie groot Switserse maatskappy Nestlé koop tot ‘n miljoen liter melk per jaar van voorheen blanke plase wat nou aan Grace Mugabe, die Zim-diktator se vrou, behoort. Mevrou Mugabe het in 2002 ses van die land se mees waardevolle plase … Lees verder