Winnie sonder ‘n sent

Nelson Mandela se tweede vrou, Winnie Madikizela-Mandela het nie ‘n sent ontvang van die voormalige staatshoof nie.

Madikizela-Mandela en Mandela is geskei in 1996 na ‘n huwelik van 38 jaar.

Madikizela-Mandela het na bewering R20 miljoen, die helfte van Mandela … Lees verder

Mandela se testament gelees

Nelson Mandela se testament van 40 bladsye wat Maandag gelees is, het belangstelling gaande gehad omdat daar reeds ‘n uitgebreide familietwis oor sy erflating woed.

Dit is Maandag onthul dat Mandela en Graca Machel, die weduwee van die afgestorwe Mosambiekse … Lees verder

Mandela-twis woed voort

Enkele dae voor Nelson Mandela se begrafnis het die familietwis weer vlamgevat en Mandela se erfgenaam, Mandla Mandela is uit die gesin se woning in Qunu, Oos-Kaap gejaag.

Die stel slotte is verander by Nelson Mandela se Toskaanse-styl huis kort … Lees verder