Met die verval in spoorinfrasktuur ná 21 jaar van ANC-bewind, sal Suid-Afrika se voorgenome voedselinvoere per pad vervoer moet word. Die reusehoeveelhede graan wat R15 tot R20 miljard gaan kos, is nodig weens die droogte en “grondhervorming” wat tot ‘n … Lees verder
Etiket: Graan SA
Landbouminister sê wit boere wil graag transformeer
Die minister van Landbou Senzeni Zokwana sê hy is baie tevrede met die houding van wit boere jeens rassetransformasie.
Dit kom na sy toespraak en deelname aan ‘n paneelbespreking by die jaarlikse Graan SA Kongres wat tans in Bothaville in … Lees verder
Plaaswerkers geregtig op gratis aandele in plase
In ’n voorgestelde beleidsdokument oor die vrywillige toekenning van aandele aan plaaswerkers van die Dept. van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming word o.m. voorgestel dat ’n plaaswerker met 10 jaar diens op ’n kommersiële plaas geregtig moet wees op 10% aandele … Lees verder