PRAAG stel binnekort nuwe veiligheidstoepassing vry

PRAAG wil ‘n oplossing bied vir die verswakkende veiligheidsituasie in Suid-Afrika met ‘n splinternuwe slimfoontoepassing.

Die polisie ontvang nasionaal nagenoeg 29 400 noodoproepe per dag by sy 22 beskikbare inbelsentrums. Dié oproepe is na die polisie se 10111-nommer om misdaad … Lees verder

Agt misdadigers in een week vas

Agt swartes is die afgelope week in die Sinoville-omgewing in hegtenis geneem. Sinoville-polisiewoordvoerder Mirna von Benecke sê verdagtes is vir onder meer roof, huisbraak, besit van gesteelde goedere en betreding aangekeer, het die Rekord Noord berig.

Maandag is twee 26-jarige … Lees verder

Wit ongelukslagoffer deur swartes beroof, mishandel

Die slagoffer van ‘n ernstige motorfietsongeluk, ‘n 20-jarige man, is deur swart omstanders beroof en rondgesleep aan sy gebreekte arm.

Quinton Wagner, wie se pa vroeër vanjaar voor hom deur swartes in ‘n huisrooftog doodgeskiet is, veg om sy lewe … Lees verder

GPF-lid dalk van moord aangekla

’n Lid van die gemeenskapspolisiëringsforum in Geduld, Springs, staar ‘n moordklag in die gesig nadat hy ’n swart aanvaller in die been geskiet het.

Kapt. Johannes Ramphora, polisiewoordvoerder, het bevestig die GPF-lid gaan moontlik van poging tot moord aangekla word.… Lees verder