Arbeidshof sê vandag of goudstaking voortgaan

labourcourtDie Arbeidshof sal vandag beslis of ‘n staking in die goudmynbedryf kan voortgaan, terwyl samesprekings in die platinumsektor weer môre hervat word.

Die hof in Johannesburg moet uitspraak lewer of die vakbond, Amcu se beplande staking by goudmyne in die … Lees verder

Goudstaking skop af

goldfieldsWerksaamhede word vanoggend ingekort by die Goldfields South Deepmyn op Westonaria suidwes van Johannesburg. Sowat 80 000 werkers wat tot die NUM behoort het die Kamer van Mynwese se verhoogde salarisaanbod van 6,5 persent verwerp en begin staak. Slegs kontrakwerkers … Lees verder

Vakbonde weier om salariseise aan te pas

goudDie Kamer van Mynwese sê dit is die eerste keer dat daar ‘n situasie bestaan waar vakbonde nie bereid is om hulle eise vir ‘n salarisverhoging te wysig nie.

Geen ooreenkoms oor werkgewers in die goudmynbedryf se finale aanbod kon … Lees verder

Stakings kan beleggersvertroue knou

Die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid het sy besorgdheid uitgespreek oor die voortslepende stakings in die land.

Duisende werkers staak in die voertuigvervaardiging- en die konstruksiebedrywe, terwyl ‘n staking ook in die goudmynbedryf dreig.

Die SAKKN sê die impak … Lees verder