MRK ontvang dreigemente oor ondersoek teen Zoeloe-koning

City Press het berig dat dreigemente om die Mensregtekommissie (MRK) in Durban af te brand ontvang is as die kommissie met sy ondersoek teen die Zoeloe-koning, Goodwill Zwelithini, sou voortgaan.

Veiligheid by die MRK moes dringend verskerp word ná die … Lees verder

Zuma se seun wil van buitelanders ontslae raak

President Jacob Zuma se seun, Edward, het ter ondersteuning van koning Goodwill Zwelithini se omstrede oproep beaam dat buitelanders uit Suid-Afrika gedeporteer behoort te word.

“Ons moet bewus wees dat as ‘n land sit ons op ‘n tydbom van hulle … Lees verder

Koning Goodwill Zwelithini kry R54 miljoen

Die koningshuis van Koning Goodwill Zwelithini in KwaZulu-Natal het meer as R54 miljoen vir die nuwe geldjaar gekry. Die bedrag is minder as in die vorige boekjaar.

Die provinsie se R90.5 miljard begroting se toewysing van die nasionale regering het … Lees verder