DRK kondig ’totale oorwinning’ oor M23 aan

Die regering van die Demokratiese Republiek van die Kongo het Dinsdag aangekondig dat hy ‘n “totale oorwinning” oor die M23-rebellebeweging behaal het.

“Die laaste elemente van die M23 het onder druk van die Kongolese weermag (FARDC) hul posisies in Runyonyi … Lees verder

SANDF kan nie skerpskutteraksie bevestig nie

Die weermag kon nie bewerings bevestig of ontken deur die militêre vakbond SANWU dat Suid-Afrikaanse skerpskutters, wat in diens van die Verenigde Nasies is, ses M23-rebelle in die ooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo doodgeskiet het nie.

Die … Lees verder

SA-skerpskutters maai onder rebelle

sanduSuid-Afrikaanse skerpskutters wat deur die Verenigde Nasies in die ooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo ontplooi is, het ses M23-rebelle doodgeskiet.

“Skerpskutters het teikens op minstens ses geleenthede raakgeskiet,” het adv. Pikkie Greeff van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermagunie … Lees verder

SANDF maak berigte van sterftes af as propaganda

militia_in_eastDie Suid-Afrikaanse weermag sê geen Suid-Afrikaanse soldate is dood in gevegte in die Demokratiese Republiek van die Kongo nie.

‘n Woordvoerder, brigadier-generaal Xolani Mabanga het berigte dat Suid-Afrikaanse soldate dood is, as propaganda afgemaak.

Mabangu sê die weermag sal binnekort … Lees verder