Bewerings van korrupsie by die goudmynmaatskappy Goldfields rondom Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) moet oopgevlek word en die Vryheidsfront Plus gaan die Valke versoek om die bewerings te ondersoek en skuldiges voor die hof te bring, sê adv. Anton Alberts, die … Lees verder
Etiket: Goldfields
Goudstaking skop af
Werksaamhede word vanoggend ingekort by die Goldfields South Deepmyn op Westonaria suidwes van Johannesburg. Sowat 80 000 werkers wat tot die NUM behoort het die Kamer van Mynwese se verhoogde salarisaanbod van 6,5 persent verwerp en begin staak. Slegs kontrakwerkers … Lees verder
Twee myners nog vas
Die soektog na twee mynwerkers, wat ondergronds vasgekeer is, duur steeds voort nadat seismiese skokgolwe Goldfields se Driefontein-myn geruk het.
“Ons maak stadige maar goeie vordering,” het die Julian Gwillim, die maatskappy se woordvoerder, gesê.
Teen 19:00 Maandagaand was reddingswerkers … Lees verder