Goedkoop elektrisiteit veroorsaak onnodige lugbesoedeling

Vir minstens twintig jaar betoog ek teen die vestiging van aluminiumsmelters in Suider-Afrika wat bedoel is om surplus kragopwekkingsvermoë te absorbeer. Die De Villiers-kommissie se ondersoek na Eskom se sake gedurende die tagtigerjare het veroorsaak dat politici aktief in Eskom … Lees verder