Nog ‘n trein ontspoor in die Noord-Kaap

Beamptes van Transnet se spoorvragafdeling is besig met opruimingswerk nadat ‘n goederetrein Sondag tussen Noupoort en Colesberg in die Noord-Kaap ontspoor het.

Transnet-woordvoerder, Mike Asefovitz, sê die trein met 29 waens wat motors vervoer het, het kort voor 14:00 ontspoor. … Lees verder

Vier ernstig beseer na treine by Oos-Londen bots

‘n Passasierstrein het naby Oos-Londen met ‘n goederetrein gebots.

‘n Woordvoerder van die passasier-spooragentskap, Nana Zenani, sê die Shosoloza-langafstand-passasierstrein het met ‘n goederetrein van Transnet gebots.

Amptenare is reeds na die toneel gestuur om die ongeluk te ondersoek. Luidens berigte … Lees verder