‘Verdraagsame’ gays jubel na SA pastoor verbied

Steven Anderson, ‘n Amerikaanse pastoor wat gekant is teen homoseksuele, is hartseer oor die besluit van Suid-Afrika om hom en sy 17 helpers te verbied om na die land te reis.

Anderson het nou sy hoop op Botswana geplaas, maar … Lees verder

Piet Croucamp, Pierre de Vos en die honde van Karl Marx

Tans vlieg daar steeds eposse heen en weer oor Piet Croucamp se anti-Christelike uitlatings waarvan ‘n opname onlangs na vore gekom het.

Om meer as een godsdiens of wêreldbeskouing in ‘n enkele land te akkomodeer, was nog altyd ‘n probleem. … Lees verder

Godslastering en spraakvryheid

Die persvryheidsinstelling, Verslaggewers sonder Grense – in die Engelssprekende wêreld bekend as Reporters without Borders – het gister in ‘n lang verklaring gereageer op die ‘n resolusie wat die VN se Mensetregteraad op 25 Maart aanvaar het.

Hierdie resolusie verbied … Lees verder