VSA woedend oor EU-besluit wat GM-gewasse raak

Die Europese Kommissie se voorgestelde wette wat individuele lidlande van die Europese Unie sal toelaat om invoere van geneties gemanipuleerde gewasse te beperk of te verbied, het ‘n skerp reaksie van die VSA ontlok.

Selfs al is sulke GM-gewasse goedgekeur … Lees verder

China bekyk GMO-beheer

’n Chinese amptenaar het gister gesê dié land gaan te midde van toenemende kommer oor veiligheid sy navorsing, beheer en bewusmaking oor die genetiese modifikasie van organismes (GMO) verbeter.

“GM-tegnologie is baie belowend en daarom moet ons die voortou met … Lees verder