Globale aandelemarkte tuimel

Globale aandelemarkte het Vrydag gedaal nadat Wallstraat oornag geval het tot 'n 6-jaarlaagtepunt terwyl slegte werkloosheidsdata in Amerika vrese vir die wêreld se grootste ekonomie versterk het.

Europa se vernaamste markte het gedaal met omtrent 3%, met beleggers wat verkies

Lees verder