Selebi was ‘n ‘galante terroris’: minister

Die veroordeelde misdadiger en oudterroris Jackie Selebi is gister met volle eerbewys vanuit die reuse-NG Kerk Moreleta begrawe met die minister van vervoer Dipuo Peters wat sy rol in die “oorwinning oor apartheid” geloof het.

Sy het oor die omstrede … Lees verder

Finale sekwestrasiebevel teen dwelmbaas Agliotti verwag

Die veroordeelde dwelmhandelaar, Glen Agliotti se voorlopige sekwestrasie sal na verwagting vandag in die Hooggeregshof in Pretoria ‘n finale bevel gemaak word.

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het in November verlede jaar ‘n voorlopige bevel vir sekwestrasie bekom, het RSG berig.

Volgens … Lees verder

Agliotti direk met Krejcir verbind

Glenn Agliotti, die dwelmbaas en vertroueling van die oudpolisiehoof Jackie Selebi, is regstreeks met Radovan Krejcir verbind.

Katerina Krejcirova, vrou van die Tsjeggiese voortvlugtige, se naam eergister in Agliotti se sekwestrasieverhoor genoem, nadat dit aan die lig gekom het dat … Lees verder

Jackie Selebi vry en doen inkopies in Pretoria

Die voormalige polisiehoof en veroordeelde misdadiger Jackie Selebi, wat in 2012 op mediese parool vrygelaat is weens sy ernstige siektetoestand, is afgeneem waar hy in Pretoria inkopies doen, berig Beeld Maandag.

Hy is in sy luukse BMW-6-reeks deur ‘n chauffeur … Lees verder

Wat is die ware feite oor ZA Sucks se webmeester?

Ek het Donderdag reeds, toe gerugte oor die inhegtenisname van die webmeester van ZA Sucks begin verskyn het, my bedenkinge gehad oor die hele storie en geskryf dat daar ‘n slang in die gras is in reaksie op die eerste … Lees verder

Is ‘n paar skoene ‘n ANC-kader se loopbaan werd?

Misdaad is misdaad is misdaad. Of jy ‘n bruinbrood of ‘n miljard rand steel, steel bly steel. Een van die dinge wat my egter telkens opval wanneer lede van die ANC-regime of hul meelopers in die moeilikheid kom agv korrupsie, … Lees verder