Miljardêr het saamgewerk met Zuma en Guptas

Glencore het saamgewerk met “belanghebbendes” insluitend die regering om sy Optimum-steenkoolmyn te verkoop, het die Sunday Times vroeër berig.

‘n Suid-Afrikaanse minister het Glencore se hoofuitvoerende beampte, Ivan Glasenberg ontmoet voor die verkoop van die myn aan ‘n groep vriende … Lees verder

Eskom leen nóg R20 miljard op markte

Die elektrisiteitsverskaffer Eskom het gister gesê dat hy nog 20 miljard rand op die plaaslike en internasionale markte gaan leen, asook ‘n poging gaan aanwend om laer pryse op sy steenkoolkontrakte te onderhandel.

Volgens Brian Molefe, die uitvoerende hoof van … Lees verder

Minister vergader met mynbase na Glencore lisensie verloor

Die bestuur van Glencore is in die ANC se visier.

Die Departement van Minerale Hulpbronne het die seldsame stap Dinsdag geneem om die mynbou-lisensie van Glencore se Optimum-steenkoolmyn op te skort omdat hulle personeel glo sleg behandel.

Dit val saam … Lees verder