Brief: Het voorgestelde haatmisdaadwetgewing ‘n bestaansreg?

Ek is nie ‘n prokureur nie en die sienings wat ek deel is slegs hoe ek dit interpreteer en nie noodwendig dié van ‘n regsgeleerde nie. Maar die voorgestelde haatmisdaadwetgewing opper baie vrae.

http://www.justice.gov.za/legislation/bills/2016-HateCrimes-HateSpeechBill.pdf

Offence of hate crime

3.

A

Lees verder

Minister van justisie plaas regter Mabel Jansen op ‘spesiale verlof’

Volgens ‘n aankondiging vandag, het die minister van justisie Michael Masutha regter Mabel Jansen op spesiale verlof geplaas, wat op ‘n skorsing neerkom. Dit volg nadat ‘n maatskaplikegeregtigheidskryger, Gillian Schutte, die regter in die media begin aanval het weens die … Lees verder

Kultuuroorlog woed verder oor geweldsmisdaad

baby_rapeTerwyl jong swart en bruin mans oorwegend vir Suid-Afrika se vlaag van geweldsmisdaad verantwoordelik is, wend die hoofstroommedia – sowel Suid-Afrikaans as buitelands – verbete pogings aan om blanke mans hiervoor verantwoordelik te hou.

In ‘n artikel verlede Sondag het … Lees verder

Louise Mabille teen Gillian Schutte in debat oor witskuld eerskomende Vrydagaand

Gillian Schutte en haar gesin
Gillian Schutte en haar gesin

Die praag-rubriekskryfster en filosofiedosent by Tukkies, Louise Mabille, pak eerskomende Vrydagaand vir die hiper-polities korrekte Gillian Schutte tydens ‘n debat oor die vraag hoe blankes in die openbare sfeer behoort op te tree. Schutte het … Lees verder

Skuldstilte bevry niemand nie

Die deelnemers aan die sogenaamde “debat” wat in 2011 afgeskop het onder leiding van Samantha Vice en Pierre De Vos (en onlangs ‘n nuwe inspuiting verkry het deur Gillian Schutte se tirade) bevind hulself in ‘n onbenydenswaardige posisie. Met elke … Lees verder