Leon Lemmer: Die stryd om die behoud van Westerse beskawing

In Brittanje en veral Amerika het dit by skool- en universitêre onderrig mode geword om die eie kultuur af te kraak, die eie geskiedenis te verwaarloos en hulle met multikulturaliteit en wêreldgeskiedenis te vervang. Donald Trump gooi wal hierteen en … Lees verder