China sien Vodacom-groep vir terroriste aan

Vyf Suid-Afrikaners wat in China in hegtenis geneem is, is op pad terug na Suid-Afrika. Drie is direk verwant aan die uitvoerende hoof van Vodacom.

Daar is volgens berigte nog vyf Suid-Afrikaners wat steeds in aanhouding is.

Gift of the … Lees verder

Lonmin veroordeel voedselhulp aan stakers

amculonminDie platinumprodusent Lonmin het die eensydige voedselhulp aan die gesinne van stakende Amcu-mynwerkers bevraagteken.

Die bestuurshoof van Lonmin, Ben Magara sê die skenkings bevoordeel net die stakende vakbond se lede.

Hy het gesuggereer dat die hulporganisasies nie gelykheid onder werkers … Lees verder

Pierre Korkie: Onderhandelaar vlug uit Jemen

’n Onderhandelaar van Gift of the Givers en sy gesin moes uit Jemen vlug nadat onderhandelinge met al Kaida, wat ’n Suid-Afrikaner van Bloemfontein gyselaar hou, skipbreuk gely het.

Hulle dreig om Pierre Korkie te onthoof as die losprys nie … Lees verder