Stropers se gif lei tot bewaringstragedie

Stropers gebruik deesdae gif teen wild in Suid-Afrika se Nasionale Parke.

Die Kruger Nasionale Park (KNP) het Saterdag op ‘n olifantkarkas, 110 dooie witrugaasvoëls, twee leeumannetjies en twee jakkalse afgekom wat weens wildvergiftiging gevrek het.

Daar is nog net 1 … Lees verder

Bloukraanvoëls se vergiftiging maak opslae

Agri-Noord-Kaap het die vergiftiging van meer as 200 bloukraanvoëls veroordeel. ’n Boer in die Richmond-distrik het vermoedelik sedert 2012 die voëls met “Two Step” of Aldicarb vergiftig.

Henning Myburgh het aan OFM-nuus gesê indien dit blyk dat die skuldige party … Lees verder

Uiters gevaarlike vrag gif vermis

poisonDie Gautengse polisie het bekendgemaak dat ‘n vragmotor, wat uiters gevaarlike materiaal vervoer, Vrydag by Halfweghuis in Midrand gekaap is.

Die vragmotor het kalium-sianied vervoer. Die chemikalieë word onder meer in goudmyne gebruik en was na die Suid-Afrikaanse Munt onderweg.… Lees verder

Kerkpleinposkantoor ontruim vir ‘gifpakkie’

’n Pakkie wat glo gif bevat het, het tot die ontruiming van die poskantoor in Kerkplein in Pretoria aanleiding gegee.

Kliënte en personeel het omstreeks 16:00 Woensdagmiddag die poskantoor ontruim terwyl die brandweerdienste die perseel ondersoek het, het Kedibone Molopyane, … Lees verder