Ghana versuip in skuld maar kry 110-sterk kabinet

Die nuut-verkose president van Ghana het nie gras onder sy voete laat groei om te wys hoe lank ‘n kleptokratiese soustrein kan raak nie.

Nana Akufo-Addo, is skerp gekritiseer omdat hy 110 kabinetslede aangestel het. Die opposisie praat selfs van … Lees verder

Agenda-nuus probeer die ontdekking van ‘n vals ambassade toesmeer

‘n Ondersteuner van Ghana se hoofopposisieparty is dood toe gewelddadige botsings by ‘n politieke vergadering in die aanloop tot die presidentsverkiesing uitgebreek het. En Ghana het nooit apartheid gehad nie!

Ses mense is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal … Lees verder

Zuma voer hoëvlaksamesprekings oor oop grense

Hoëvlaksamesprekings oor Suid-Afrika se migrasiebeleid sal Woensdag in Pretoria gevoer word weens druk op die land om oop grense te bevorder.

Suid-Afrika verduur kritiek uit veral ander Afrikalande weens xenofobiese geweld nadat ‘n mesaanval op ‘n Mosambiekse burger, Emmanuel Sithole, … Lees verder

SA se gasinfrastuktuur gebrekkig sê rolspelers

‘n Voorlegging aan die Parlementêre portefeuljekomitee oor Energie het getoon dat ‘n gebrek aan infrastruktuur die verskaffing van gas vir huishoudelike en nywerheidsgebruik kniehalter.

Rolspelers in die gassektor, insluitende SASOL, PetroSA, NERSA en die Departement van Energie het die Parlementêre … Lees verder

Mandela ontmoet Ghana se sokkerspan

Met president Zuma en ander wat gaande oor die Ghanese sokkerspan is, het ook Nelson Mandela besluit om “die Swart Sterre” te besoek, volgens sy stigting wat gister ‘n verklaring uitgereik het.

“Nelson Mandela is vanmiddag aan lede van die … Lees verder

Rooi ligte flikker vir persvryheid

Verskeie onrusbarende gebeure loop nou saam om ‘n skadu oor Suid-Afrika se vlakke van mediavryheid te werp. In sommige gevalle is die verwikkelinge kompleks en in ander gevalle doodgewoon blatant.

Onder die blatante verwikkelinge is die wetsontwerp op die Openbare … Lees verder

Stuur ‘n vraag aan Obama per SMS

Lede van die publiek kan vrae na die Amerikaanse president Barack Obama stuur per SMS op die vooraand van sy besoek aan Ghana.

Die missie van die VSA in Suid-Afrika het Donderdag gesê die president sal teksboodskappe voor sy besoek

Lees verder