Gewapende aanval op Johannesburgse bus

‘n Metrobus-bestuurder is gewond na ‘n skietery op Ontdekkersweg in Newlands in Johannesburg.

‘n Onbekende aantal verdagtes het na bewering by die bus ingeklim en skote afgevuur.

‘n Woordvoerder van ER24, Werner Vermaak sê die busbestuurder is in ‘n ernstige … Lees verder

Seun in die kop geskiet in oproer

stones’n 12-jarige seun is gewond tydens ’n betoging in Jabulani, Soweto, het die polisie in Gauteng Dinsdag gesê.

Ao. Kay Makhubela, polisiewoordvoerder, het gesê die kind is Vrydag geskiet.

“Die seun is na bewering in die kop geskiet en was … Lees verder