Geweldmisdaad het waarskynlik weer toegeneem

Daar is min hoop dat misdaad afgeneem het tot in Maart vanjaar, want verlede jaar het sestien van die 26 misdaadkategorieë stygings getoon. Dit sluit moord, kaping en huisroof in.

Die minister van Polisie, Nathi Nhleko maak vandag die jongste … Lees verder

Ericsson dank slagoffer van swart geweldsmisdaad af oor woord ‘kaffir’

Die Sweedse telekommunikasiereus, Ericsson, het ‘n werknemer afgedank omdat sy die woord “kaffir” in ‘n twiet gebruik het.

Volgens ‘n woordvoerder van die maatskappy, Magnus Mchunguzi, het Basson, wat ‘n subkontrakteur is, die maatskappy se “sake-etiekbeginsels” geskend.

Kennelik skend swart … Lees verder

Veldtog teen verkragting, geweld op wittes gerig

rapesaDie veldtog teen verkragting en geweld wat tans loop, toon wit daders en wit slagoffers.

Die minister vir Vroue, Kinders en mense met gestremdhede, Lulu Xingwana, het intussen uitgevaar teen die 24-jarige man wat na bewering ‘n baba verkrag het.… Lees verder

‘Misdaad in SA op laagste vlak in 15 jaar’

‘n Amerikaanse organisasie wat betrokke is by die eksplorasie van onder meer gas en olie, IHS, sê misdaad in Suid-Afrika “neem af”. Dié inligting is in die WSJ gepubliseer.

IHS Crime Index, wat self toegee dat hulle uitsluitlik op … Lees verder

Rooi Oktober gee die olifant ‘n naam

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Rooi Oktober was ‘n dawerende sukses, en net nog ‘n bewys van Gustav Venter se stelling dat Afrikaners se uitnemendheid in ons breinselle, en nie in ons Lees verder

Ope brief aan Tim du Plessis: Huidige ‘argitektuur’ ís defektief

viktimokrasie

deur JH du Toit

In u Rapport-rubriek van verlede Sondag uiter u die volgende gewigtige stelling: “Anders as onder apartheid is die argitektuur van die huidige politieke bedeling nie defektief nie.”

Geen mate van ontkenning kan meer die hoë geweldsmisdaad … Lees verder

Skrik vir die waarheid

Gister reik ‘n klein politieke party ‘n nuusverklaring uit waarin ontsteltenis uitgespreek word oor die meer as 700 mense wat sedert Eugene Terre’Blanche se moord, reeds in Suid-Afrika vermoor is, en skaars ‘n rimpeling veroorsaak het.

Die verklaring was skaars … Lees verder