Bekkersdal smeul oor leë beloftes

bekkersdalSwart inwoners van Bekkersdal aan die Wesrand kan binnekort weer begin protesteer, hangende die besluit wat Donderdag by ‘n openbare vergadering geneem word.

Bekkersdal is aan die einde van verlede jaar deur gewelddadige protesaksie geskud vir meer as ‘n maand … Lees verder

Moord op Bekkersdal-inwoner nie gekoppel aan oproer sê polisie

burningtyresDie moord van ‘n 20-jarige swart man in Bekkersdal, wes van Johannesburg, is nie gekoppel aan gewelddadige betogings in die gebied nie, het die polisie Donderdag gesê.

Woordvoerder konst Elsie Tshonte het gesê: ” Die voorval kan nie gekoppel word Lees verder