Twee gholfers wat op baan oorval is, weer terug

Twee Bloemfonteinse vriende het Maandag weer ‘n potjie gholf gespeel en afgeslaan by die bof van die sewende putjie op die Bloemfontein-gholfklubbaan, waar hulle meer as ‘n week gelede beroof is.

Byron Wegger en Francois Faasen is op 8 Januarie … Lees verder

Swaar gewapende vulstasie-rowers gesoek

Die polisie op Parys soek na vyf swart swaar gewapende verdagtes wat vermoedelik hierdie week by twee vulstasies op die N1-snelweg buite die dorp toegeslaan het.

Polisiewoordvoerder Sinah Mpakane sê twee van die mans, altwee met vuurwapens, het vermoedelik Vrydag … Lees verder

Twee Amerikaanse swemmers kry hul paspoorte terug

Die twee Amerikaanse swemmers wat Woensdagaand deur die Brasiliaanse owerheid van ’n vliegtuig afgehaal is, is toegelaat om huis toe te gaan.

Olimpiese beamptes in Rio de Janeiro sê die polisie wou die swemmers se verklarings afneem oor ‘n beweerde … Lees verder

Gewapende roof kan maklik gestop word meen ISS

Die Instituut vir Sekerheidstudies sê die toename in ernstige geweldsmisdaad dui op die polisie wat nie ‘n duidelike strategie het om misdaad te bekamp nie.

Dit is die reaksie van die Instituut van Sekerheidstudies (ISS) nadat Suid-Afrika se misdaadsyfer vroeër … Lees verder

Polisiebeampte kry borg na gewapende roof in uniform

‘n Polisiebeampte van Theunissen wat die naweek by sy huis in hegtenis geneem is in verband met ‘n gewapende rooftog verlede maand, is uit op borg.

Die swart beampte is Woensdag in die plaaslike landdroshof op borgtog van R5000 uitgelaat.… Lees verder

Vier wat Potch-boer vermoor het, steeds soek

Niemand is nog weens die moord op ‘n beesboer van Potchefstroom in hegtenis geneem nie.

Polisiewoordvoerder in Noordwes, Pelonomi Makau, sê vier swart aanvallers, wat ‘n blou Subaru sonder ‘n registrasienommer gery het, word gesoek.

Die aanvaller het die 68-jarige … Lees verder

Dawie Roodt se ope brief laat ANC koud

“Ope briewe skryf nooi mense nie uit om deel te neem aan ‘n bespreking nie,” sê die ANC.

Die ANC se sekretaris-generaal Gwede Mantashe is deur Media24 genader vir sy gedagtes oor ‘n ope brief van Dawie Roodt, ekonoom, wat … Lees verder

Ouers deur swart aanvallers geskiet

‘n Egpaar van Bryanston, Johannesburg, is geskiet terwyl hulle probeer het om hul 9-jarige dogter te beskerm teen swart aanvallers.

Die Citizen berig dat Barbara Edwards Woensdagoggend om hulp geskree het toe sy en haar man, Norman, voorgekeer is deur … Lees verder

Gewapende rowers skiet bejaarde in maag

‘n 63-Jarige vrou is in ‘n kritieke toestand nadat sy Woensdag buite ‘n huis deur gewapende swart rowers in die maag geskiet is.

‘n Motoris, (40) wat verby die huis gery het en haar te hulp gesnel het is in … Lees verder

Geen arrestasies nog gemaak na Roodt-aanval nie

Die polisie het bevestig dat geen arrestasies nog gemaak is ná die Efficient Group se hoofekonoom, Dawie Roodt, en sy gesin Donderdagnag in hul huis in Pretoria aangeval is nie.

Roodt en sy vrou, hul twee kleuters, en sy dogter … Lees verder

Plaasaanvallers in polisie-uniforms kom weg

Sewe swartes word deur die polisie in Wolseley gesoek nadat hulle hulself as polisiebeamptes voorgedoen het om ‘n plaas aan te val.

Die swartes het polisie-uniforms gedra toe hulle Woensdagaand teen 18:00 die plaas Avontuur aangeval het.

“Een van die … Lees verder

Dawie Roodt in sy huis aangeval

Hoofekonoom van die Efficient Group en tv-aanbieder, Dawie Roodt, word in Pretoria-Oos-hospitaal se hoësorgeenheid behandel nadat hy en sy gesin Donderdagaand in sy huis aangeval en vasgebind is.

Roodt se kollega, Willem Basson, sê Roodt se dogter het gisteraand omstreeks … Lees verder

Ses gesinne, drie minute

‘n Gewapende roof in Linden, Johannesburg, op 20 Junie het net drie minute geduur waartydens ses gesinne aangeval is.

Ene Fareed Hoosen, van Pexco Security was glo eerste op die toneel. “Ek het verbygery my vriend Hans se huis op … Lees verder

PAP-skeppers besteel by hotelingang

Verskeie afgevaardigdes van die Pan-Afrika Parlement is buite hul hotel in Midrand beroof, het die Gautengse polisie gesê.

Hulle is Vrydagaand aangeval terwyl hulle in hul pendelbus oppad van die lughawe hotel toe gereis het, het polisiewoordvoerder Lungelo Dlamini in … Lees verder