Steve Hofmeyr op Kerkplein om oom Paul te beskerm

Steve Hofmeyr sal vandag by Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein in Pretoria ter beskerming van die anti-koloniale vegter se bronsbeeld opdaag saam met ander bekende sangers.

Hofmeyr sê hy wil verdere vandalisme by erfenisgebiede verhoed. Die sanger het op … Lees verder