Gustav Venter: Laat ons net nie hopeloos wees nie

Daar is ʼn nuwe Grootman in Twitteranië, sy naam is Donald Trump, en ons mense wil iets van hom hê. “Meneer Trump,” soos ʼn verteenwoordigende twiet dit uitdruk, “wat gaan u oor die blanke uitwissing in Suid-Afrika doen?”

Ek wil … Lees verder

Hoërskoolseun deur weerlig doodgeslaan

Witbank Nuus het berig dat ‘n wit hoërskoolseun, Francois Clarence, Dinsdag deur die weerlig doodgeslaan is.

Die seun het Dinsdagmiddag ná skool na die hokkieveld gestap waar HTS Witbank se eerste span teen Potchefstroom sou speel, toe hy deur weerlig … Lees verder

PRAAG inspireer ons almal

Ek is bly om te hoor alles is weer in orde met die webwerf ná gister se probleem met julle databasis.

Dit is verbasend, en inspirerend, hoe julle dit regkry om onverskrokke en sonder einde, aan te hou om die … Lees verder

Reeksverkragter is ‘n ‘gevaar vir die samelewing’

Die aanklaer Christenus van der Vijver het aan die hof vertel dat hy "nie in die minste hieraan twyfel nie". Van der Vijfer het voor regter Abe Motala en twee assessore betoog oor 'n geskikte vonnis wat Vrydag aan Letsoenya

Lees verder