Hillary lyk gedaan, sukkel met bottel agurkies

Gerugte dat Hillary Clinton nie fisies geskik is vir die Withuis nie, wil nie gaan lê nie.

Maar die Demokratiese presidentskandidaat sê hierdie uitsprake kom van van die Republikeinse kandidaat, Donald Trump, en is deel van sy “mal strategie” en … Lees verder

Byna 300 sake van wangedrag in Vrystaat

‘n Totaal van 299 sake van wangedrag is tydens die vorige boekjaar in departemente en openbare entiteite in die Vrystaat aangemeld.

Dit is volgens die LUR vir finansies, Elzabe Rockman.

Sy het tydens die amptelike aankondiging van die internasionale anti-korrupsie- … Lees verder

Slagting in hospitale

Mense wat sterf nadat verkeerde medikasie gegee is, pasiënte wat in linnekamers “vergeet word” en verkeerde diagnoses is maar net ‘n paar van die bewerings wat familielede die afgelope tyd gemaak het. Vra hulle vrae, “word dit onder die mat … Lees verder

Nog ‘n verdoemende verslag oor Vrystaatse gesondheidskrisis

Die departement van arbeid in die Vrystaat gaan na verwagting nog ‘n verslag wat verband hou met die gesondheidskrisis in die provinsie vandeesweek bekend maak.

Die verslag gaan na verwagting inligting oor primêre gesondheidsorg in die provinsie bevat. Dit volg … Lees verder

Oproep om gratis kankermedisyne

cancerPasiënte in die privaatsektor word toegang geweier tot gratis medisyne van die staat se skenkerprogramme wanneer hulle mediese fondse ophou betaal.

Dit is volgens die voorsitter en Werksmans prokureur Neil Kirby. By die internasionale beraad oor Kanker in Kaapstad het … Lees verder

Jackie Selebi vry en doen inkopies in Pretoria

Die voormalige polisiehoof en veroordeelde misdadiger Jackie Selebi, wat in 2012 op mediese parool vrygelaat is weens sy ernstige siektetoestand, is afgeneem waar hy in Pretoria inkopies doen, berig Beeld Maandag.

Hy is in sy luukse BMW-6-reeks deur ‘n chauffeur … Lees verder

Blanke sterftes in staatshospitale is ‘nóg ‘n volksmoord’

Mnr. Hank Janse van Vuuren is volgens sy familie gelos om in die Tambo-gedenkhospitaal aan die Oos-Rand in uiterste pyn met ‘n bloeiende maagseer te sterf.

Volgens sy suster, mev. Deirdré Ruthven, is hy “eers 17 ure ná hy opgeneem … Lees verder

Mandela se toestand ‘soms onstabiel’

Terwyl oudpresident Nelson Mandela se toestand “ernstig maar stabiel” bly, raak dit met tye onstabiel, het die presidensie Saterdag aangekondig.

“Terwyl sy toestand met tye onstabiel raak, wys die dokters daarop dat die oudpresident groot uithouvermoë vertoon het en dat … Lees verder