Franse FN behaal historiese oorwinning in Europese verkiesing

Die Franse Nasionale Front (FN) het oor die naweek ‘n geskiedkundige oorwinning behaal.

Van die begin van die Europese verkiesingsveldtog weke gelede het Marine Le Pen voortdurend voorspel dat die FN Sondagaand uiteindelik Frankryk se nommer een party sal word.… Lees verder