New York Times bekommerd oor ‘regse gevaar’ op YouTube

Die linkse Amerikaanse koerant, The New York Times, het gister berig oor die “regse gevaar” wat op YouTube dreig. Volgens die koerant is “YouTube die gasheer vir net ‘n enkele oorheersende inheemse politieke gemeenskap: die YouTube-regses”. Dit volg op die … Lees verder