Leon Wessels het voorheen drie boeke gepubliseer: Die einde van ‘n era – bevryding van ‘n Afrikaner (1994), My regte! Jou regte? – kom ons praat (2006) en Vereeniging – die onvoltooide vrede (2010; Amazon Kindle $10,92). Ek het laasgenoemde … Lees verder
Etiket: Gert van der Westhuizen
Dan Roodt: Nkosi, seën ons met apartheid
In Suid-Afrika is die werklikheid altyd vreemder as fiksie. Elke dag lees ons van nuwe absurditeite, soos betogers teen “dienslewering” wat munisipale kantore afbrand, vermoedelik in ‘n poging om “dienslewering” te verbeter. As jy die polisie bel, kom hulle nie. … Lees verder
Verligtes het ons in die gemors gedompel, nie AWB
Met verwysing na Gert van der Westhuizen van Beeld se geheue oor die verlede ontstaan die vraag of hy hoegenaamd bewus is van die hede? Het u nog kontak met die werklikheid? Want alles wat u daar skryf is slegter … Lees verder