Ondersoek teen Gerrie Nel geopen net drie dae voor hy na Afriforum is

Die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag Shaun Abrahams het ‘n ondersoek gelas na Gerrie Nel en ander senior aanklaers net drie dae voor Nel bedank het om by Afriforum aan te sluit.

Abrahams het ‘n senior aanklaer in KwaZulu-Natal gevra … Lees verder

Uitspraak vandag in Selebi-verhoor

Uitspraak in die verhoor van die nasionale polisiekommissaris Jackie Selebi se korrupsieverhoor word vandag in die Suid-Gautengse Hooggeregshof gelewer.

Selebi staan tereg op korrupsie in verband met tot R1,2m wat hy na bewering van verskeie mense in ruil vir gunste … Lees verder