Numsa gaan geweld, intimidasie uitbrei

Berigte van intimidasie en geweld wat deur lede van die metaalwerkersvakbond Numsa gepleeg word, neem toe.

Numsa sal na verwagting Dinsdag vergader om planne te bespreek om die tweewekelange staking in die staal-en ingenieursbedrywe verder uit te brei.

Intussen het … Lees verder

Polisie steel glo R2 miljoen se drank

valkeTwee polisiebeamptes is in Elsburg, Germiston, in hegtenis geneem nadat hulle ‘n vragmotor gekaap en drank ter waarde van R2 miljoen gesteel het, het die Valke gesê.

Kapt. Paul Ramaloko, woordvoerder, het gesê ‘n adjudant-offisier en ‘n konstabel het op … Lees verder

Militêre veterane gaan op plundertog in Germiston

Sogenaamde MK militêre veterane (Umkhonto we Sizwe) het op ‘n plundertog in Germiston aan die Oos-Rand gegaan. Metropolisie moes Maandag ongeveer 2000 veterane wat opgeruk het na die Ekhurhuleni Burgersentrum met rubberkoeëls in bedwang hou.

Hulle het op … Lees verder