Die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters, Julius Malema, is verkies tot die Geregtelike Dienskommissie in die parlement.
Hy sal op dié kommissie dien wat regters aanstel, saam met die ANC se voormalige sweep Mathole Motshekga en die voormalige kabinetsminister Thoko … Lees verder