Ek wou vandag eintlik graag oor ander onderwerpe as Afrikaans en die Universiteit Stellenbosch (US) geskryf het. As ek uitstel, sou my reaksie op onlangse berigte egter inboet aan aktualiteit. Sowel Afrikaans as die US is vir die Afrikanersaak so … Lees verder
Etiket: Gerda Odenaal
Gerda Odendaal oor die herstandaardisering van Afrikaans
deur Leon Lemmer
In sy eerste rede as voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in 2012 het Wannie Carstens (Praag 17 Nov) getoon hy is ‘n mens van die oomblik deur na uitdagings te verwys … Lees verder