FW de Klerk, die geostrategiese nar

Die polemiek rondom FW de Klerk se oorgawe in die vroeë negentigerjare woed steeds voort. De Klerk se ondersteuners raak al hoe groter absurditeite kwyt, soos byvoorbeeld: al is die gevolge van die De Klerk-Meyer-oorgawe aan die ANC sleg, was … Lees verder