CIA-marteling ontbloot

Die “skinkbord”, nagebootste teregstellings en slaap­versteuring: Dít is van die “meedoën­lose, maar ondoeltreffende” marteltegnieke wat die Amerikaanse Intelligensiediens, die CIA, sedert 9/11 op tot 100 terreurverdagtes toegepas het.

Getuienis oor dié martelings is vervat in ’n 500 bladsy lange opsomming … Lees verder

Obama swakste president sedert Tweede Wêreldoorlog

​’n Nuwe meningspeiling het die Amerikaanse president, Barack Obama uitgewys as die swakste Amerikaanse president sedert die Tweede Wêreldoorlog.

George W. Bush is die tweede swakste volgens die peiling.

Sowat 33 persent van die 1 446 geregistreerde Amerikaanse kiesers wat … Lees verder

George Soros se ‘oop samelewing’

deur Leon Lemmer

Frederik van Zyl Slabbert (1940-2010) was van 1979 tot 1986 die leier van die opposisie, die PFP (Progressiewe Federale Party), in die Parlement. Daarna was hy in ‘n leidende hoedanigheid by IDASA (Institute for a Democratic Alternative … Lees verder