‘1984’ bly bo-aan die blitsverkoperlyste

George Orwell se distopiese roman, 1984, bly gewild, moontlik omdat die wêreld beweeg in die rigting van ‘n totalitêre staat met onophoudelike propaganda en sielkundige manipulasie, nes hy voorsien het.

Alvorens Orwell 1984 geskryf het, het hy tydens die … Lees verder

Dan Roodt: Ope brief aan elke christen in Suid-Afrika, deel 1

Die Hooggeregshof in Johannesburg het vandeesweek uitspraak gelewer en openbare skole verbied om “slegs een godsdiens” tydens saalopeninge of ander tradisionele aktiwiteite toe te laat. ‘n Skool mag ook nie meer ‘n christelike etos aanneem nie, maar moet iets anders … Lees verder

Leon Lemmer: Die nuwe Suid-Afrika as George Orwell se ‘Animal Farm’

Die Britse outeur George Orwell (Eric Arthur Blair, 1903-1950) het met veral twee romans bekendheid verwerf: Animal Farm (1945) en Nineteen Eighty-Four (1949). In die Spaanse Burgeroorlog (1936-1939) het hy aan die kant van die Republikeine teen Francisco Franco se … Lees verder

Bykans alle blanke DA-kiesers is rassiste, aldus Mmusi Maimane

Dis amptelik, aldus die “Obama van Soweto”, die DA se leier, Mmusi Maimane: Rassiste is nie welkom in die DA nie. Nie net dit nie: As jy wel ‘n rassis is, moenie eers bodder om jou kruisie vir die DA … Lees verder

Karel Combrinck: Werfbobbejane

Om aan te sluit by die stuk oor Volksmoord en terrorisme op Praag van 10 Desember.

Vir liberaal in die sin van vry wees om te dink, te sê en te doen, is veel te sê. Die geskiedenis van die … Lees verder

Verengelsing is verdomming

Met die terreuraanslae in Europa, die brandende motorbande in Suid-Afrika, die histeriese proteste op kampusse in die Verenigde State, en die verhoogde aantal aanslae op Sirië (met nog hordes vlugtelinge as resultaat) is alles eintlik al gesê: Die Westerse beskawing … Lees verder

Karel Combrinck: Politieke korrektheid is ‘n slagyster

Van al die aanslae teen die moderne mens se gees en doen en denke is die sieklike verskynsel van politieke korrektheid sekerlik een van die verlammendste. Veel is reeds hier op Praag en elders oor hierdie onderwerp gesê, maar dit … Lees verder

‘Apartheid-twiet’: Wat wou Steve Hofmeyr eintlik sê?

Die stryd wat tans rondom die sanger Steve Hofmeyr woed, het breë gevolge vir die voortbestaan van Afrikaners en die Suid-Afrikaanse politiek in die algemeen. By tye in die verlede het Afrikaanse sangers en kunstenaars ‘n veel belangriker rol as … Lees verder

Vanaf Vanuatu ‘ons’ vlag en neiging tot nabootsing

Suid-Afrika, veral deesdae, huiwer om te besluit of die land eerder Idi Amin se Uganda of een of ander vragkultus (cargo cult) op die eiland Vanuatu wil na-aap. Jy kan die stelsel hier ‘n “vragkultusdemokrasie” noem en solank … Lees verder

My stryd teen Naspers

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

In Amerika gebruik hulle die term “culture war” vir die soort bittere woordestryd wat dikwels rondom omstrede kwessies soos ras, geslag en godsdiens  veral op Amerikaanse … Lees verder

Suid-Afrika se multikulturele distopie raak literêre tema

Vrydagoggend was ek ‘n gas op KykNET se ontbytprogram, Dagbreek, in die Stark-ateljee in Randburg. Die eienaar, Friedrich Stark, het in die ou Suid-Afrika die rol van Trompie in ‘n fotoverhaal gespeel, as ek reg onthou. Al het die gesprek … Lees verder

Die Berlynse muur het nie vir ons geval nie

Tans word die ineenstorting van die Berlynse muur wêreldwyd gevier. Ongeveer ‘n maand voor daardie gebeurtenis twintig jaar gelede was ek in Berlyn waar die “skandmuur” soos die Wes-Duitsers dit genoem het, nog in al sy glorie gestaan het. Ons … Lees verder