Leon Lemmer: Hoe om haat in ‘n finansiële bate te omskep

As ‘n mens die Amerikaanse politieke literatuur lees, kom jy spoedig verwysings na die Southern Poverty Law Center (SPLC) teë. Die benaming wek die indruk van ‘n armoedige instansie wat hom vir reg en geregtigheid beywer. Die SPLC is in … Lees verder

Hoe fascisme antifascisme geword het

As ons na die ontploffing van geweld kyk wat hoofsaaklik in die Verenigde State losgebars het die afgelope paar maande kan ons konkludeer dat daar sprake is van ’n eindspel van een of ander aard. Duisende misleide jeugdiges is besig … Lees verder

Media swyg oor moord op 5-jarige blanke kind

‘n Swart misdadiger het onlangs ‘n vyfjarige blanke seuntjie, Cannon Hinnant, koelbloedig met sy pistool tereggestel. Klein Cannon was besig om buite te speel, toe die 25-jarige Darius Nathaniel Sessoms na hom toe hardloop en hom skiet. Dié grusame daad … Lees verder

Karel Combrinck: Die skande van witwees

Ons betreur op ‘n daaglikse basis die groot verraad van 1990. Of liewer, dié van ons wat nog kan treur, betreur dit . “Ag, hoe verlate sit die stad wat vol mense was! Sy het soos ‘n weduwee geword, sy … Lees verder