Karel Combrinck: Bush en Obama in die bed oor 9/11

Sedert die 11 September 2001-aanslae teen die tweelingtorings van die World Trade Center in New York en die Pentagon in Washington, het ‘n legio teorieë ontstaan wat probeer verklaar wie eintlik vir die aanslae verantwoordelik was. Sommige van hierdie teorieë … Lees verder

Voormalige Israelse premier gevonnis

Die voormalige Israelse eerste minister, Ehud Olmert, is vanoggend in ‘n hof in Jerusalem tot agt maande tronkstraf gevonnis omdat hy onwettig geld van ‘n Amerikaanse sakeman, Morris Talansky, ontvang het vir politieke gunste.

Hy is in Maart in ‘n … Lees verder

Leiers van Oos-Afrika byeen om Suid-Soedan te bespreek

Leiers van Oos-Afrika sal vandag in Nairobi, Kenia byeenkom om die dreigende burgeroorlog en voortslepende geweld in Suid-Soedan te bespreek.

Dié vergadering volg na Donderdag se samesprekings tussen die president van Kenia, Uhuru Kenyatta, die Ethiopiese premier Hailemariam Desaleg asook … Lees verder