Waterpolisie ontplooi in ergste Kaapse droogte in ‘n eeu

George in die Tuinroete is die jongste dorp in die Wes-Kaap om waterbeperkings in te stel, te midde van ‘n waterkrisis wat dreig in die provinsie en waterpolisie wat ontplooi word.

Die plaaslike munisipaliteit het bekend gemaak dat die waterbeperkings … Lees verder

Tuinroetestrande onder skuimkombers

Ruwe seetoestande en sterk winde in die diepsee het groot hoeveelhede skuim na die kus aangedryf, het die George Herald berig.

Sedert die naweek was die meeste Tuinroete-strande onder ‘n skuimkombers bedek wat heerlike speelplek vir die kinders gebied het.… Lees verder

Twee verkragters in George op vrye voet

‘n Tienjarige meisie is een van twee slagoffers wat hierdie naweek in die bruin woongebied by George, Pacaltsdorp verkrag is.

Volgens luitenant Lorraine Heyns van die Pacaltsdorp-polisie was die 10-jarige slagoffer Vrydag 2 Oktober alleen by die huis toe die … Lees verder

Swart taxibestuurders steek busse in George aan die brand

Woedende swart taxibestuurders in Thembalethu in George in die Suid-Kaap het volgens die jongste berigte vyf Go George-busse na bewering aan die brand gesteek en nog een met klippe bestook.

Hulle is teen die implementering van dié openbare busdiens gekant, … Lees verder

‘Ek sal my klere uittrek en jou hard bliksem’

‘n Ongeluk Saterdagmiddag waarby ‘n verkeersvoertuig betrokke was asook die gedrag van ‘n verkeersopsigter op die toneel word deur die George-munisipaliteit ondersoek, het George Nuus berig

Verna Portland, ‘n munisipale verkeersbeampte, het na bewering sonder enige sirenes of noodligte uit … Lees verder

‘PW het niks vir eie gewin gedoen nie’

Oudpres. PW Botha het geweier dat belastinggeld vermors word om ’n ondergrondse bunker by sy aftreehuis in Wildernis te bou.

Barbara Botha, sy weduwee, het pres. Jacob Zuma se bewering dat die staat destyds die lughawe in George gebou het … Lees verder

Vermeende kinderverkragter verskyn in George

rape8‘n Vier-en-veertigjarige swart man verskyn vandag in George se landdroshof in verband met die verkragting van ‘n sewejarige meisie.

Hy is verlede week tussen die Pacaltsdorp en Thembalethu in hegtenis geneem. Die kind is in die sorg van ‘n familielid … Lees verder

Lyk van vrou wat glo verkrag is, gevind in George

sapstapeDie lyk van ’n 25-jarige vrou is in die agterplaas van ’n huis in George in die Suid-Kaap gevind.

Kapt. Bernadine Steyn het gesê ’n vriend het op die 25-jarige Belinda Paulsen se liggaam in Versfeldstraat in die bruin woonbuurt … Lees verder

De Lille kla ‘wit kaffer teef’ aan

Johnstone het na bewering in 2007 'n aantal teksboodskappe aan De Lille gestuur nadat sy nie op dokumente oor die oorsprong van MIV-vigs wat John-stone aan haar gestuur het, gereageer het nie.

Die teksboodskappe se bewoording sluit onder meer “dom

Lees verder

Johnstone het na bewering in 2007 'n aantal teksboodskappe aan De Lille gestuur nadat sy nie op dokumente oor die oorsprong van MIV-vigs wat John-stone aan haar gestuur het, gereageer het nie.

Die teksboodskappe se bewoording sluit onder meer “dom

Lees verder

Herbesin oor VF-leierskap?

Dit is duidelik dat, alhoewel ek hoë agting vir dr. Mulder het, sy leiding nie oor die nodige dinamika en kragdadigheid beskik om die volk agter VF-beleid te monster nie. Die Afrikaner koop nie in die VF Plus in nie, … Lees verder

Dit is duidelik dat, alhoewel ek hoë agting vir dr. Mulder het, sy leiding nie oor die nodige dinamika en kragdadigheid beskik om die volk agter VF-beleid te monster nie. Die Afrikaner koop nie in die VF Plus in nie, … Lees verder