Die EU het geen antwoord op ISIS nie

Wat Libië betref blameer president Obama vir Frankryk en Brittanje dat hulle die bal laat val het nadat Gaddafi vermoor is. Maar dit was die Obama-administrasie wat die oorlog begin het, die meeste lugaanvalle geloods het en 7 700 bomme … Lees verder

Van die Oekraïene tot Gasa

Van die Oekraïne tot Gasa is daar geopolitieke risiko’s wat swaar weeg, met nog talle verwikkelinge daar buite wat nie die nuus haal nie.

Die Amerikaanse middeltermynverkiesings kan ‘n Republikeinse oorwinning in die Senaat en die Huis beteken wat die … Lees verder

Afrikaner moet nie op geopolitiek reken

Dr. Dan Roodt het ‘n baie interessante stuk geskryf op grond van Aleksander Doegin se geopolitieke denke wat dan ook weer sterk steun op die denke van die politieke en regsfilosofie van Carl Schmitt. Hy onderskei tussen volke of beskawings

Lees verder