Vakbonde sê vir Ford, BMW: ‘Julle kan maar waai!’

Ford Suid-Afrika is gister onthul as die Amerikaanse motormaatskappye wat dreig om sy fabrieke te sluit weens die onstabiele arbeidsomgewing in die land.Dié onthulling kom net enkele ure nadat die nasionale tesourier van Numsa, Mphumzi Maqungo in die Nangoza Jebe-saal … Lees verder

Toyota swig voor Amerikaanse druk

priusDie Japanse motorreus, Toyota, het ingestem om R12 miljard se boete te betaal om ‘n strafregtelike geskil met die VSA op te los na veiligheidsprobleme tot die herroeping van miljoene voertuie gelei het.

Toyota sê hy neem volle verantwoordelikheid vir … Lees verder

Oosterse markte styg; olie, koper bly hoog

Aandele in die Verre Ooste het vanoggend sterk gestyg ná ‘n goeie vertoning op Wallstraat gisteraand. Veral skeepvaartmaatskappye en hulpbronmaatskappye het goed gevaar, terwyl die olieprys tot naby $82 per vat gestyg het en Asiese effekteprysrisiko tot die laagste vlak … Lees verder

Padtoets! Chevrolet Cruze bied weelde én waarde

Ons motorredakteur, André Olivier, het ‘n paar dae met ‘n Chevrolet Cruze wat deur GM Suid-Afrika aan PRAAG geleen is, deurgebring. Hier is sy indrukke.

Ná al die drama wat die afgelope 12 maande reg oor die wêreld in verskeie … Lees verder