Franse maatskappye verkies wit Franse werknemers

Maatskappye in Frankryk word toenemend huiwerig om Arabiere aan te stel. ‘n Franse opname wat verlede Maandag vrygestel is, het aan die lig gebring dat 30 persent van groot besighede wit Franse kandidate verkies.

Tussen April en Julie verlede jaar, … Lees verder

Leon Lemmer: Gelykheid, ‘n utopiese droom

Wat is gelykheid (“equality”)? Dit kan “van dieselfde hoogte” beteken. In die natuur is ‘n vlakte of ‘n plato min of meer gelyk; so ook die wateroppervlak van ‘n meer of die see. Maar berge is nie gelyk nie. Hulle … Lees verder

Noord-Kaap moet ‘rassisme’ beveg maar raadslede skuld meeste dienstegeld

Raadslede en tradisionele leiers in die Noord-Kaap – wat juis verantwoordelik is om verbruikers te oortuig om hul munisipale rekeninge te betaal – skuld self duisende rande in dienstegeld.

Maar volgens die Instituut vir Versoening en Sosiale Geregtigheid, is “rassisme” … Lees verder

Leon Lemmer: Die euwel van inklusiwiteit

In die aanloop tot “ons jong demokrasie”, asook sedertdien, word idees/begrippe in terminologie uitgedruk wat die hele tyd aan ons opgedring word. Aan die een kant word daar verwys na “diversiteit” en “multikulturaliteit”, soos gesimboliseer in die reënboog, wat uit … Lees verder

Karel Combrinck: ‘n Babelse verwarring

Die mens leef nou maar eenmaal volgens idees. So weet ons seker almal, of vermoed minstens, dat die rasbeheptheid van ons tyd ook sy oorsprong en voedingsbron in ‘n idee het.

Daar is talle oorwegings wat by hierdie verskynsel ‘n … Lees verder

Media24 gee EFF-hanswors weer groot ruimte

Die EFF-hanswors Julius Malema het ondersteuners in Thaba’Nchu Saterdag vergas met nog ‘n toespraak wat kennelik deur sy wit befondsers geskryf is.

“Moenie dink omdat jy swart is, is jy vervloek nie. Leiers gaan van jou hou soos jy is,” … Lees verder

Hillary preek oor ‘ongelykheid’ in R200 000-baadjie van Armani

Hillary Clinton het gister onder skoot gekom nadat berig is dat die presidensiële kandidaat ‘n Giorgio Armani-baadjie wat net duskant R200 000 kos tydens haar toespraak in April oor “ongelykheid” gedra het. Die pryskaartjie van die baadjie is blykbaar

Clinton, … Lees verder

Aandag Afrikaners! Pieter du Toit se werk is in die gedrang!

Pieter du Toit van Beeld waarsku Afrikaners dat hulle deel moet word van die swart debat in ‘n meningstuk op Netwerk24: “Dis nou tyd vir Afrikaners en wittes om te luister”.

Die rede wat hy aanvoer is dat City Press … Lees verder

PRAAG dagvaar rassistiese SA Menseregtekommissie oor Afrikaans

PRAAG gaan aanstaande week dagvaarding teen die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie uitreik omdat dié organisasie weier om enige epos in Afrikaans te beantwoord. “Die SAMRK is een van die mees rassistiese instellings in die land, wat saam met Cecil John Rhodes in … Lees verder

Oor Lothrop Stoddard se boek: The rising tide of color

‘n Scenario is ‘n voorstelling van vorige of toekomstige gebeure. Verbeelding en fiksie kan ‘n groot rol speel. ‘n Speurder kan bv verskillende scenario’s oorweeg wanneer hy probeer vasstel watter gebeure ‘n moord voorafgegaan het. ‘n Gewilde soort scenario probeer … Lees verder

Dankie tog vir die MRK en die Gelykheidshof!

Soweto is in ligte laaie. Diegene wat die hoofstroommedia jeugdiges noem, is op ‘n plundertog gemik teen uitlanders; diegene wat nie die plaaslike bevolking se taal, etniese herkoms of velkleur deel nie. Somaliërs, asook winkeleienaars uit Pakistan word geteiken. ‘n … Lees verder

Teleurstelling dat e-tol nie geskrap word nie

Daar is groot teleurstelling dat die e-tol-hersieningspaneel nie aanbeveel het dat die stelsel in Gauteng geskrap moet word nie.

Die meerderheid van mense en organisasies wat voorleggings gedoen het, het gemeen die stelsel is onregverdig en behoort laat vaar te … Lees verder

Gelyker as jy

deur Karel Combrinck

Van al die dooie katte wat deur die Franse Rewolusie aan ons nagelaat is, is die konsep van gelykheid een van die onwelriekendste. ‘n Groot aantal dooie mense is ook nagelaat deur daardie glorieryke gebeurtenis, maar kom … Lees verder

DA, VF+ begaan oor plaasmoorde, maar nie oor anti-wit karakter daarvan nie

Delmas-betoging teen swart haatmisdade
Delmas-betoging teen swart haatmisdade

Klein splinterpartye wil die toenemende geweld teen eienaars in die landboubedryf uitbuit vir die komende verkiesing, ten spyte daarvan daar hulle self ‘n reuseaandeel in die verslegtende toestand op plase gelewer het deur niks daarteen uit … Lees verder