Gelyke Kanse begin regsproses oor Afrikaans by US

Die Konvokasie van die Universiteit van Stellenbosch het sy steun gegee aan ‘n regsproses wat daarop gemik is om die Universiteit se nuwe taalbeleid ter syde te stel.

Die beleid wat verlede jaar aanvaar is maak Engels die hooftaal van … Lees verder

Hofgeding kom teen Stellenbosch se anti-Afrikaanse taalbeleid

Die Stellenbosch Universiteit sê hy bestudeer nog dokumente wat ‘n pro-Afrikaanse steungroep by die hof ingedien het.

Die groep, “Gelyke Kanse”, vra dat die Wes-Kaapse Hooggeregshof die universiteit se nuwe taalbeleid ter syde stel.

Volgens die nuwe beleid sal Engels … Lees verder