Kort en lang stembriewe

Die kortste stembriewe gaan in Buffalo City in die Oos-Kaap aan kiesers uitgedeel word, waar net 12 politieke partye deelneem.

Kiesers in die Mangaung Metro Munisipaliteit gaan die tweede kortste stembrief van alle metro munisipaliteite landwyd kry tydens die 2016 … Lees verder

Malema se korrupsie-verhoor gaan voort

Julius Malema, die EFF-leier se verhoor oor bewerings van bedrog, korrupsie en geldwassery word Dinsdag in die Hooggeregshof te Polokwane voortgesit.

Die polisie is in die stad asook in die Seshego-lokasie, Malema se eertydse tuiste, ontplooi.

EFF-lede en ondersteuners drom … Lees verder

Brittanje se koverte plan om SA van blankes te suiwer

Deur Ben van Straaten

‘n Onlangse video op die Business Day se webblad bevat ‘n onderhoud met die vorige Britse ambassadeur in Suid-Afrika, Robin Renwick. Tydens sy ampstermyn het De Klerk aan die ANC oorgegee en hy was ook een … Lees verder

ANC-hoofsweep se vrou verskyn vir bedrog

Die ANC se hoofsweep, Stone Sizani, wat deur die DA en die EFF in die parlement uitgelag is vir sy steun aan die Palestyne in Gasa, het tans nog groter probleme.

Sizane se vrou Portia, het in die handelsmisdaadhof in … Lees verder

Reserwebank beboet banke oor gebrek aan geldwassery-maatreëls

standardStandardbank is ‘n boete van 7,6 miljoen pond in Januarie opgelê deur die Britse Finansiële Gedragskode-owerheid nadat die bank in Londen se eenheid glo nie ‘n voldoende beleid of prosedures in plek gehad het vir korporatiewe kliënte wat verbind word … Lees verder

Juju skryf eksamen as hofsaak begin

jujuJulius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), kan dalk agter tralies eindig voor die verkiesing.

Juju se hofsaak sal vandag in die Rondgaande Hof in Polokwane begin. Streng veiligheidsmaatreëls sal geld.

Malema en sy vier mede-beskuldigdes word van bedrog, … Lees verder

Senior bankbeampte sit agt jaar vir bedrog

standard‘n Senior beampte van Standard Bank is Maandag in die Bellville-handelshof tot agt jaar tronkstraf gevonnis.

Die 52-jarige Fowzia Davids is skuldig bevind op aanklagte van bedrog wat R1, 163 000 beloop en geldwassery.

Davids het ‘n goeie salaries verdien Lees verder

LUR verdink top politici, polisie van bendebetrokkenheid

Die Wes-Kaapse LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Dan Plato, het ‘n herrie laat losbars oor ‘n plofbare beëdigde verklaring deur ‘n selferkende bendeboef.

Dit kom nadat die Weekend Argus met Pierre Wyngaardt, die man agter die beëdigde verklaring gesels het. Hy beweer … Lees verder