Sydney Gregan: So is ons verneuk!

Ek het onlangs die boek van professor Sampie Terreblanche, Lost in Transformation: South Africa’s Search for a New Future Since 1986 aangekoop. Nie dat ek enige bewondering vir die man het nie; inteendeel. Hy is ‘n onrehabiliteerbare liberalis en klaarblyklik … Lees verder

Vetkatte se dans

Die tekens begin deurskemer dat die ANC ongemaklik begin raak om na die geldmag wat hulle in beheer geplaas het, se pype te dans.

Een van die redes waarom Zuma vandag president is, is omrede hy Mbeki vurig teengestaan het … Lees verder